Andy Samberg

Andy Samberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Augustus 1978 (1978-08-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andy Samberg (gebore 18 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hot Rod (2007), That's My Boy (2012), en Popstar: Never Stop Never Stopping (2016), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy